Psalms 86:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bewaar my siel; want ek is heilig; o my God, verlos U kneg wat op U vertrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Beskerm my, want ek is getrou aan U. Red my, want ek is u dienaar. U is my God op wie ek vertrou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bewaar my siel, want 'n gunsgenoot is ek; U, my God, verlos u kneg wat op U vertrou. |
| Afrikaans 1983 | Beskerm my, want ek is u troue dienaar, red my, want U is my God, op U vertrou ek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Beskerm my lewe, want ek is 'n getroue volgeling. Verlos u dienskneg wat op U vertrou; U is my God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet my lewe beskerm, want ek glo in U. U moet my, u dienaar, red, ek weet U sal. U is my God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My God, U help mos u kind wat U dien en op U vertrou. Red my, want ek het U as my God gekies. |