Psalms 86:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar U, HERE, is 'n God vol medelye en genadig, lankmoedig en groot van goedertierenheid en waarheid.
Afrikaans (NLV) 2011 U, Here, is barmhartig en genadig, U is stadig om kwaad te word, vol liefde en trou.
Afrikaans 1933/1953 Maar U, Here, is 'n barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou.
Afrikaans 1983 U, Here, is 'n barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar U, my Heer, U is 'n barmhartige en genadige God, geduldig, oorvloedig in troue liefde en waarheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar U, my Here, is 'n God wat goed is vir mense wat swaarkry en U is genadig. U is baie geduldig en U doen altyd wat U belowe het, U bly dieselfde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, U het ’n sagte hart. U gee maklik goeie dinge aan ons. En U het baie geduld met ons. U is vol goedheid. U het almal baie lief wat aan U behoort. En U is getrou aan hulle.