Psalms 86:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O God, hoogmoediges het teen my opgestaan, en die menigtes van geweldenaars het my siel gesoek; en het jou nie voor hulle gestel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 O God, verwaande mense het my aangeval. Geweldenaars wil my doodmaak, mense met geen agting vir U nie.
Afrikaans 1933/1953 o God, vermeteles het teen my opgestaan, en 'n bende tiranne soek my lewe; en hulle stel U nie voor hul oë nie.
Afrikaans 1983 Dit is hovaardige mense wat my aanval, o God, 'n bende geweldenaars wat my wil doodmaak, mense wat met U nie rekening hou nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) O God, vermeteles het teen my opgestaan; 'n klomp geweldenaars soek my lewe en hou U nie voor oë nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, hoogmoedige mense wil my aanval, wrede mense wil hê dat ek moet sterf. Hulle maak of U nie daar is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegte mense het my lewe bedreig. ’n Klomp wrede skurke wou my doodmaak. Hulle maak asof U nie bestaan nie.