Psalms 86:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want groot is U goedertierenheid oor my, en U het my siel uit die doderyk gered.
Afrikaans (NLV) 2011 want u liefde vir my is baie groot. U het my uit die doderyk gered.
Afrikaans 1933/1953 want u goedertierenheid is groot oor my, en U het my siel uit die doderyk diep daaronder gered.
Afrikaans 1983 want u liefde vir my was groot: uit die dieptes van die dood het U my gered.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want u troue liefde teenoor my is groot: U het my lewe weggeruk uit die •doderyk daar onder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want U het vir my alles gedoen wat U belowe het, U het my gered van die doderyk daar onder.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ja, U het my baie lief. U het my uit my grootste krisis gered. U het my van die dood af weggehou.