Psalms 86:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Leer my U weg, HERE; Ek sal in u waarheid wandel; verenig my hart om U Naam te vrees.
Afrikaans (NLV) 2011 Leer my u weë, Here, sodat ek in u waarheid kan wandel. Gee my ’n onverdeelde trou om so u Naam te dien.
Afrikaans 1933/1953 Leer my, HERE, u weg: ek sal in u waarheid wandel; verenig my hart tot die vrees van u Naam.
Afrikaans 1983 Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Leer my u pad, Here; ek wil in u waarheid leef. Gee dat ek heelhartig vir u Naam ontsag sal hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, leer vir my hoe U wil hê dat ek moet lewe, sodat ek sal weet net U is God en sodat ek u Naam sal eer met my hele hart.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Help my om te doen wat U wil hê, Here. Ek sal doen wat U van my vra. Maak my gehoorsaam sodat ek u Naam kan eer en U dien.