Psalms 86:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U is groot en doen wonders; U alleen is God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want U is groot en doen wonderdade. U alleen is God. |
| Afrikaans 1933/1953 | want U is groot en doen wonders, U alleen is God. |
| Afrikaans 1983 | want U is groot en doen magtige dade, U alleen is God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want groot is U en U doen wonders; U alleen is God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want U is groot, U doen wonderwerke, U is God, U alleen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, U is baie groot. U laat wonders gebeur. U is die enigste ware God. |