Psalms 85:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal hoor wat God die HERE sal spreek, want Hy sal vrede spreek tot sy volk en tot sy gunsgenote; maar laat hulle nie tot dwaasheid terugkeer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat ons u troue liefde ervaar, Here, en skenk ons u verlossing. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat ons u goedertierenheid sien, o HERE, en gee ons u heil! |
| Afrikaans 1983 | Laat ons u troue liefde belewe, skenk ons u reddende hulp, Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, laat ons weer u troue liefde ervaar, u verlossing – skenk dit aan ons! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet vir ons wys dat U doen wat U belowe het, U moet ons weer red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat ons u groot liefde beleef. Bevry ons tog. |