Psalms 85:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toon ons U goedertierenheid, HERE, en skenk ons U heil.
Afrikaans (NLV) 2011 Sal U nie ons weer laat herlewe sodat u volk bly kan wees in U nie?
Afrikaans 1933/1953 Sal U ons nie weer lewend maak, sodat u volk in U bly kan wees nie?
Afrikaans 1983 Wil U nie weer die lewe vir ons nuut maak sodat u volk hulle vreugde in U kan vind nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U, wil U ons nie maar weer lewend maak, sodat u volk hulle in U kan verheug nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet ons weer laat lewe, sodat ons, u volk, bly kan wees omdat ons aan U behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Help ons om weer nuut te begin lewe sodat u kinders vrolik en bly kan wees.