Psalms 85:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bekeer ons, o God van ons heil, en laat U toorn teen ons ophou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het u woede bedwing. U het u gloeiende toorn laat afkoel. |
| Afrikaans 1933/1953 | U het al u grimmigheid teruggetrek, U het U van die gloed van u toorn afgewend. |
| Afrikaans 1983 | U het u woede laat bedaar, u gloeiende toorn laat afkoel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het al u gramskap teruggehou; U het afgesien van u brandende toorn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U was nie meer kwaad vir hulle nie, U het opgehou om kwaad te wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U is nie meer kwaad nie. U gaan hulle nie straf nie. |