Psalms 85:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het al U grimmigheid weggeneem; U het uself afgewend van die gloed van u toorn.
Afrikaans (NLV) 2011 U het die skuld van u volk vergewe. U het al hulle sondes kwytgeskeld. Sela
Afrikaans 1933/1953 U het die ongeregtigheid van u volk weggeneem, al hulle sonde bedek. Sela.
Afrikaans 1983 U het u volk sy sonde nie toegereken nie, hom al sy skuld kwytgeskeld. Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het die sondeskuld van u volk vergewe; U het al hulle sonde bedek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het die dinge wat u volk gedoen het, vergewe, U het al hulle sondes vergewe. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die dinge wat hulle in die verlede verkeerd gedoen het, tel glad nie by U nie. U het al hulle sondes vergewe asof hulle dit nooit gedoen het nie.