Psalms 85:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het die ongeregtigheid van u volk vergewe, U het al hulle sonde bedek. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, U was goed vir u land. U het die lot van Jakob verander. |
| Afrikaans 1933/1953 | U het, o HERE, 'n welbehae gehad in u land; die lot van Jakob het U verander. |
| Afrikaans 1983 | U was goed vir u land, Here, U het aan die nageslag van Jakob 'n nuwe toekoms gegee; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, U was u land goedgesind; U het die lot van Jakob verander. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U was goed vir u land, U het dit weer goed laat gaan met die nageslag van Jakob, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het u kinders baie lief, Here. U seën hulle land. Daarom het U hulle slegte omstandighede weggevat. Hulle lewe het weer nuut begin. |