Psalms 85:14 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Regverdigheid sal Hom vooruit gaan en vir sy koms die weg berei.
Afrikaans 1983 Die geregtigheid sal Hom vooruitgaan en 'n pad maak vir sy koms.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geregtigheid gaan voor Hom uit en baan vir sy voetstappe die weg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal reg doen aan ons, oral waar Hy gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die goeie dinge wat die Here doen, loop voor Hom uit. Die reg wat Hy doen, is sy voetstappe.