Psalms 85:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, die HERE sal gee wat goed is; en ons land sal sy opbrings gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Waarheid sal uit die aarde ontspring, en geregtigheid uit die hemel.
Afrikaans 1933/1953 Trou spruit uit die aarde en geregtigheid kyk uit die hemel neer.
Afrikaans 1983 trou sal uit die aarde uit opspruit, geregtigheid sal uit die hemel uit afkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarheid sal uit die aarde spruit, geregtigheid uit die hemel neerkyk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense sal doen wat hulle moet doen, en die Here sal reg doen aan hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense moet getrou wees. Dan sorg die Here van sy kant af uit die hemel dat dinge reg loop.