Psalms 85:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die waarheid sal uit die aarde spruit; en geregtigheid sal uit die hemel neerdaal.
Afrikaans (NLV) 2011 Liefde en trou sal mekaar ontmoet. Regverdigheid en vrede sal mekaar omhels!
Afrikaans 1933/1953 Goedertierenheid en trou ontmoet mekaar; geregtigheid en vrede kus mekaar.
Afrikaans 1983 Liefde en trou sal mekaar ontmoet, geregtigheid en vrede sal mekaar omhels;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Troue liefde en waarheid ontmoet mekaar, •geregtigheid en vrede omhels mekaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal doen wat Hy belowe het, en sy volk sal doen wat hulle moet doen. Hy sal reg doen aan hulle, en dit sal goed gaan met hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Paar dinge hoort bymekaar: troue liefde en gehoorsaamheid aan God kan nooit van mekaar losgemaak word nie. Om dinge te doen soos die Here wil hê, en om sy vrede te ken hoort ook saam.