Psalms 85:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier, 'n psalm vir die seuns van Korag.) HERE, U was 'n welbehae vir U land, U het die lot van Jakob teruggebring.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier. Van die Koragiete. 'n Psalm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Van die Koragiete. 'n Psalm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Van die Korag-groep. 'n Psalm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***