Psalms 84:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My siel smag, ja, beswyk ook na die voorhowe van die HERE; my hart en my vlees roep na die lewende God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe lief het ek u woonplek, o Here, die Almagtige! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe lieflik is u woninge, o HERE van die leërskare! |
| Afrikaans 1983 | Hoe lief het ek u woning, Here, Almagtige! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoe lieflik is u woning, Here, Heerser oor alle magte! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U wat oor alles regeer, ek is lief vir u tempel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe wonderlik mooi is die plek waar U woon, o Here, groot Bevelvoerder oor alles en almal. |