Psalms 84:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want 'n dag in u voorhowe is beter as duisend. Ek sou liewer 'n poortwagter wees in die huis van my God as om in die tente van goddeloosheid te woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | O God, ons beskermer, kyk tog, betoon genade aan u gesalfde! |
| Afrikaans 1933/1953 | o God, ons skild, kyk en aanskou die aangesig van u gesalfde. |
| Afrikaans 1983 | Sien tog om na die koning, ons beskermer, o God; hou u gesalfde onder u sorg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | O God, sien ons skild raak, slaan ag op u gesalfde; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U moet goed wees vir die koning wat ons moet beskerm. U moet sorg vir u gesalfde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pas ons aardse heerser asseblief mooi op, o God. Wees goed vir die een wat U spesiaal as koning gekies het. Hy moet ons beskerm. |