Psalms 84:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Aan die musiekleier op Gittit, 'n Psalm vir die seuns van Korag.) Hoe lieflik is u tente, HERE van die leërskare! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die musiekleier; op die Gittiet. Van die kinders van Korag. 'n Psalm. |
| Afrikaans 1983 | Vir die koorleier: met musiek. Van die Koragiete. 'n Psalm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die •musiekleier. Op Haghittiet. Van die Koragiete. 'n Psalm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied oor die parskuip. Van die Korag-groep. 'n Psalm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |