Psalms 83:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Doen met hulle soos met die Midianiete; wat Sisera betref, soos vir Jabin, by die spruit Kison: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs Assirië het by hulle aangesluit as bondgenote van die nasate van Lot. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het Assur by hulle aangesluit; hulle is 'n arm vir die kinders van Lot. Sela. |
| Afrikaans 1983 | Selfs Assirië het by hulle aangesluit; hulle help almal die kinders van Lot. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook Assirië het by hulle aangesluit; hulle het die nageslag van Lot die hand gereik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Assirië is ook saam met hulle, hulle help die kinders van Lot en maak hulle sterk. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |