Psalms 83:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gebal en Ammon en Amalek; die Filistyne met die inwoners van Tirus; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is die Edomiete en Ismaeliete, Moabiete en Hagareërs, |
| Afrikaans 1933/1953 | die tente van Edom en die Ismaeliete, Moab en die Hagareners, |
| Afrikaans 1983 | Edom en die Ismaeliete, Moab en die Hagareërs, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die tente van Edom en die Ismaeliete, Moab en die nageslag van Hagar, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vyande is die Edomiete, die Ismaeliete, die mense van Moab en die Hagreërs, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [7-9] Hulle kom van oral af: kleintjies en grotes, swakkes en sterkes, onbekendes en mense uit bekende families. Al die volke wat U nie dien nie, span saam teen U. |