Psalms 83:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | die hutte van Edom en die Ismaeliete; van Moab en die Hagarenes; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het eenparig saamgespan, en ’n verdrag teen U gesluit: |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hulle het van harte saam raad gehou; teen U sluit hulle 'n verbond: |
| Afrikaans 1983 | Hulle het eensgesind saamgespan en 'n verbond teen U gesluit: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, hulle het eendragtig saamgespan; teen U het hulle 'n verdrag gesluit: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, hulle besluit almal saam oor hulle planne, hulle maak 'n ooreenkoms, en die planne wat hulle maak, is teen U. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het saam besluit om teen U te veg. Hulle het ’n ooreenkoms teen u gemaak. |