Psalms 83:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het listige raad gehou teen u volk en beraadslaag teen u verborges. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister na die rumoer van u vyande! U haters het hulle teen U verset. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want kyk, u vyande maak rumoer, en u haters steek die hoof op. |
| Afrikaans 1983 | Kyk hoe gaan u vyande teen U te kere, hoe verset u teëstanders hulle teen U. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want kyk, u vyande is rumoerig, u haters loop kop omhoog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want luister, u vyande raas, die volke wat nie vir U wil dien nie, dink hulle kan doen wat hulle wil. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk net hoe gaan die ongelowiges te kere. Hulle wat niks van U dink nie, dink baie van hulleself. En hulle verset hulle teen U. |