Psalms 83:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat hulle vir ewig beskaamd en verskrik wees; ja, laat hulle beskaamd staan en omkom;
Afrikaans (NLV) 2011 Maak hulle tot skande, Here, sodat hulle u Naam sal eer.
Afrikaans 1933/1953 Oordek hulle aangesig met skande, dat hulle u Naam kan soek, o HERE!
Afrikaans 1983 Laat hulle met skande daarvan afkom! Dan sal hulle weet wie U is, Here!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bedek hulle gesigte met skande, sodat hulle kan vra na u Naam, Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet hulle laat besef dat hulle sal verloor, sodat hulle sal weet wie U is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tref hulle baie hard! Hulle moet baie bang word. Laat hulle in die skande kom. Dan sal hulle agterkom wie U regtig is.