Psalms 83:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vervolg hulle dan met u storm, en maak hulle verskrik met u storm.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos vuur ’n woud verteer, soos ’n vlam berge aan die brand steek,
Afrikaans 1933/1953 Soos vuur wat 'n bos verbrand, en soos die vlam wat berge aan die brand steek --
Afrikaans 1983 'n bos wat in vuur verteer word, berge wat in vlamme afbrand;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos vuur 'n bos verbrand, soos 'n vlam berge aan die brand steek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [15-16] U moet hulle volg en jaag met u stormwind soos vuur 'n bos laat brand, en soos 'n vuur berge aan die brand steek. U moet hulle skrikmaak met 'n wind wat alles wegwaai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak hulle soos ’n bos of ’n berg wat deur ’n veldbrand verwoes word.