Psalms 83:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos 'n vuur 'n hout verbrand en soos 'n vlam die berge aan die brand steek;
Afrikaans (NLV) 2011 My God, maak hulle soos ’n tolbos, soos kaf voor die wind.
Afrikaans 1933/1953 My God, maak hulle soos strooi, soos stoppels voor die wind.
Afrikaans 1983 My God, maak tolbosse van hulle, stoppels in die wind,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My God, maak hulle soos tolbosse, soos kaf voor die wind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My God, U moet ons vyande soos tolbosse maak, soos kaf wat wegwaai voor die wind.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My God, laat hulle soos droë gras in die wind wegwaai.