Psalms 83:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maak hulle edeles soos Oreb en soos Seëb, ja, al hulle vorste soos Seba en soos Salmunna. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | By En-Dor is hulle vernietig, en het bemesting vir die grond geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | hulle is verdelg by Endor, hulle het mis geword vir die grond. |
| Afrikaans 1983 | Hulle is by En-Dor vernietig en hulle lyke het daar op die grond gelê en vergaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle is uitgedelg by En-Dor, hulle het mis geword vir die grond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gesterf by En-Dor, hulle lyke het op die grond gelê en vrot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [11-12] Daar is so baie voorbeelde van mense wat teen U in opstand was: Sisera, Jabin, Oreb en nog baie ander. U het hulle ’n skandelike dood laat sterf. |