Psalms 83:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat by Endor omgekom het: hulle het geword soos mis vir die aarde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak met hulle soos met Midian, soos U met Sisera en Jabin by Kisonspruit gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maak met hulle soos met M¡dian, soos met S¡sera, soos met Jabin by die spruit Kison: |
| Afrikaans 1983 | Maak met hulle soos met die Midianiete, soos met Sisera, soos met Jabin by Kisonspruit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maak met hulle soos met Midian, soos met Sisera, soos met Jabin by die spruit Kison. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet met hulle doen soos U met die Midianiete gedoen het, soos met Sisera, soos met Jabin by die Kison-rivier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak met hulle soos met daardie mense wat lank terug u kinders wou doodmaak. |