Psalms 82:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Staan op, o God, oordeel die aarde, want U sal al die nasies beërwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kom, o God, en oordeel die aarde, want al die nasies behoort aan U. |
| Afrikaans 1933/1953 | Staan op, o God, oordeel die aarde! Want U het erfbesit van al die nasies. |
| Afrikaans 1983 | Kom tog, o God! Lewer uitspraak oor die wêreld, want al die nasies behoort aan U. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Staan op, o God, oordeel die aarde, want U het besitreg oor al die nasies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U moet self die mense van die aarde oordeel, want al die volke behoort aan U. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom, o God, heers oor die wêreld. Wys wat reg en verkeerd is. Al die mense in die wêreld behoort mos aan U. |