Psalms 82:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar julle sal sterf soos mense en val soos een van die vorste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar nee! Julle sal sterf soos ’n mens, soos enige maghebber sal julle val.” |
| Afrikaans 1933/1953 | nogtans sal julle sterwe soos mense, en soos een van die vorste sal julle val. |
| Afrikaans 1983 | Maar nou, julle sal elkeen sterwe soos 'n mens en aan julle einde kom soos enige maghebber.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar, soos mense sal julle sterf, soos enige leier sal julle val.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar nou sê Ek: Julle sal sterwe soos mense, julle sal doodgaan soos die mense wat regeer.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar julle pad gaan gou eindig; julle gaan sterf!” |