Psalms 82:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het gesê: Julle is gode; en julle is almal kinders van die Allerhoogste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het wel gesê: ‘Julle is gode, seuns van die Allerhoogste.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek self het gesê: Julle is gode, en julle is almal seuns van die Allerhoogste -- |
| Afrikaans 1983 | Ek het wel gesê: Julle is almal gode, almal met mag beklee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek self het gesê julle is gode, seuns van die Allerhoogste, julle almal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gesê julle is gode, julle is almal engele van die Hoogste God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het wel gesê: Julle kan baie spesiale dinge doen, soos gode. Julle is seuns van die Allerhoogste. God, wat die belangrikste van die belangrikstes is, het julle gemaak. Julle is vir Hom soos kinders. |