Psalms 82:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Red die armes en behoeftiges, verlos hulle uit die hand van die goddelose. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bevry die armes en die behoeftiges; verlos hulle uit die greep van goddelose mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Red die swakke en behoeftige, bevry hulle uit die hand van die goddelose mense. |
| Afrikaans 1983 | julle moet die mens in nood en die arme bevry, hulle uit die mag van die goddelose red; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bevry hulpeloses en behoeftiges, red hulle uit die mag van goddeloses. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet mense vrymaak wat arm is en niks het nie, julle moet hulle red van mense wat verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Help die mense wat nood het en wat arm is teen die slegte mense wat geen gewete het nie. |