Psalms 82:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en die mense van die goddelose behaag? Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 “Hoe lank nog sal julle onregverdige beslissings vel en die goddeloses bevoordeel? Sela
Afrikaans 1933/1953 Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en partydig wees vir die goddelose mense? Sela.
Afrikaans 1983 “Hoe lank gaan julle nog onregverdige beslissings vel, nog partydig wees vir die goddelose? Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Hoe lank gaan julle nog onregverdig oordeel en vir goddeloses partydig wees?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het gesê: “Hoe lank wil julle nog onregverdig oordeel en sê die mense wat verkeerd doen, is nie verkeerd nie? Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoe lank gaan julle onregverdig wees en maak of die slegte mense nie regtig so sleg is nie? Hoe lank gaan julle nog die reg verdraai?