Psalms 82:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Psalm van Asaf.) God staan in die vergadering van die magtiges; hy oordeel onder die gode. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God staan op in die hemelse vergadering. Tussen die hemelse wesens lewer Hy uitspraak: |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Psalm van Asaf. God staan in die vergadering van die gode; Hy hou gerig te midde van die gode. |
| Afrikaans 1983 | 'n Psalm van Asaf. In die hemelse vergadering, tussen die hemelwesens, staan God op om uitspraak te lewer: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Psalm. Van Asaf. God gaan staan in die vergadering van die gode; in die teenwoordigheid van die gode lewer Hy uitspraak: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Psalm. Van Asaf. God het op sy troon gaan sit in die vergadering van die gode, Hy, die Regter, het vir die gode gesê wat Hy besluit het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die hemelse hof sit God as regter gereed. Hy lewer uitspraak oor alles in die hemel en op die aarde. |