Psalms 81:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Luister, o my volk, en Ek sal vir jou getuig: o Israel, as jy na My luister; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In nood het jy geroep, en Ek het jou gered; uit ’n donderwolk het Ek geantwoord. By die waters van Meriba het Ek julle op die proef gestel. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | In die nood het jy geroep, en Ek het jou uitgered; Ek het jou geantwoord in die skuilplek van die donder; Ek het jou getoets by die waters van M,riba. Sela. |
| Afrikaans 1983 | In julle nood het julle geroep en Ek het julle gered; Ek het julle uit 'n donderwolk geantwoord, julle by die waters van Meriba op die proef gestel. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe daar nood was, het jy geroep, en Ek het jou uitgered. Ek het jou geantwoord uit die beskutting van die donderwolk; Ek het jou getoets by die water van Meriba. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het geskree toe dit sleg gegaan het met julle, en Ek het julle gered. 'n Donker wolk het My toegemaak, en Ek het gedoen wat julle gevra het. Ek het julle getoets by die Meriba-water. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe julle hulp nodig gehad het, het julle My gevra en Ek het gehelp. Uit die donderweer het julle My gehoor, by Meriba het Ek gekyk of julle regtig op My vertrou. |