Psalms 81:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy het in benoudheid geroep, en Ek het jou gered; Ek het jou geantwoord in die skuilplek van die donder: Ek het jou beproef by die waters van Meriba. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die las op jou skouer het Ek afgehaal; jou hande kon die mandjie los.
Afrikaans 1933/1953 Ek het sy skouer bevry van die las, sy hande het die mandjie gelos.
Afrikaans 1983 “Ek het die swaar drag van julle skouers afgehaal, julle kon die mandjies neersit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Ek het die las van sy skouer verwyder; sy hande is vry van die dramandjie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die stem het gesê: “Julle moes swaar goed dra, maar Ek het dit afgehaal van julle skouers, julle kon die mandjies neersit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek haal die swaar vrag van julle skouers af. Julle kan maar ophou met die harde werk.