Psalms 81:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het sy skouer van die las verwyder: sy hande is uit die potte gered. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is as ’n herinnering vir Josef bepaal toe God teen Egipte opgetrek het. Ek het in ’n vreemde taal gehoor: |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het dit ingestel as getuienis in Josef toe Hy uitgetrek het teen Egipteland. 'n Taal wat ek nie geken het nie, het ek gehoor: |
| Afrikaans 1983 | Hy het dit vir die nageslag van Josef as 'n dure plig opgelê toe hulle uit Egipte weggetrek het. Wat hulle toe nog nie geweet het nie, het hulle gehoor: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As 'n bepaling het Hy dit neergelê vir Josef toe Hy uitgetrek het teen Egipteland. In 'n taal wat ek nie ken nie, hoor ek: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het dit vir die nageslag van Josef gesê toe hulle uit Egipte gekom het. Ek het 'n stem hoor praat wat ek nie ken nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het gesê sy kinders moet dit doen toe Hy hulle in Egipte kom help het. In Egipte het ek ’n onbekende taal gehoor: |