Psalms 81:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit het hy in Josef as 'n getuienis bepaal toe hy deur Egipteland getrek het, waar ek 'n taal gehoor het wat ek nie verstaan het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Want dit is die instelling vir Israel, die voorskrif van die God van Jakob.
Afrikaans 1933/1953 Want dit is 'n insetting vir Israel, 'n verordening van die God van Jakob.
Afrikaans 1983 want dit is 'n instelling vir Israel, 'n verordening van die God van Jakob.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want dit is 'n vaste instelling vir Israel, 'n beslissing van die God van Jakob.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want dit is 'n wet vir die mense van Israel, die God van Jakob het dit besluit,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God hou baie daarvan en wil dit so hê. Hy het so bepaal.