Psalms 81:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit was 'n insetting vir Israel en 'n wet van die God van Jakob. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Blaas die ramshoring op nuwemaan en wanneer dit volmaan is, op die dag van ons fees! |
| Afrikaans 1933/1953 | Blaas die basuin op nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag. |
| Afrikaans 1983 | Blaas die ramshoring op nuwemaan, met volmaan, op ons feesdag, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Blaas •ramshorings met nuwemaan, met volmaan vir ons feesdag; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die ramshoring blaas op Nuwemaan-dag, en ook wanneer dit volmaan is, die dag wanneer ons feesvier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak mooi musiek op die spesiale feesdae, op die nuwemaan en volmaan. |