Psalms 81:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Blaas die basuin op die nuwemaan, op die vasgestelde tyd, op ons plegtige feesdag.
Afrikaans (NLV) 2011 Sing! Slaan die tamboeryn! Laat hoor die klank van lier en harp!
Afrikaans 1933/1953 Hef aan 'n lied en laat die tamboeryn klink, die lieflike siter saam met die harp.
Afrikaans 1983 Sing, en slaan die tamboeryn, laat hoor die lieflike klanke van die lier en die harp.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Begin die begeleiding, speel op tamboeryne, op lieflike liere en op harpe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet musiek maak en op tamboeryne slaan, julle moet mooi musiek maak met liere en harpe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sing en speel op die musiekinstrumente. Maak lieflike klanke met julle musiekinstrumente.