Psalms 81:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Neem 'n psalm en bring die tamboeryn, die lieflike siter met die harp hierheen.
Afrikaans (NLV) 2011 Jubel tot eer van God, ons sterkte! Jubel tot eer van die God van Jakob!
Afrikaans 1933/1953 ***
Afrikaans 1983 Jubel tot eer van God ons sterkte, juig tot eer van die God van Jakob!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jubel tot eer van God, ons krag, juig tot eer van die God van Jakob.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet juig, julle moet skree vir die God wat ons beskerm, vir die God van Jakob.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sing mooi liedere om God groot te maak, want Hy gee ons krag. Wees bly terwyl julle die God van Jakob grootmaak.