Psalms 81:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die haters van die HERE moes hulle aan Hom onderwerp het, maar hulle tyd moes vir ewig bestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal Ek gou hulle vyande onderwerp, hulle aanvallers eiehandig verslaan!”
Afrikaans 1933/1953 Gou sou Ek hul vyande onderwerp en my hand teen hul teëstanders uitstrek.
Afrikaans 1983 hoe gou sou Ek hulle vyande nie op die knieë bring en hulle teëstanders met my eie hand verslaan nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sou hulle vyande summier verneder, teen hulle teenstanders sou Ek my hand draai.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan sou Ek hulle vyande gou oorwin het en gestraf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In ’n oogwink sou Ek hulle vyande straf. Na een veeg van my hand sou daar niks van hierdie vyande oorbly nie.”