Psalms 81:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sou gou hulle vyande moes onderwerp en my hand teen hulle teëstanders gedraai het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ag, as my volk maar na My wou luister! As Israel net my weg wou volg! |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, as my volk maar na My wou luister, Israel in my weë wou wandel! |
| Afrikaans 1983 | Ag, as my volk maar na My wou luister, as Israel maar my wil wou doen, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As my volk maar net na My wou luister, as Israel maar my paaie wou volg! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As my volk Israel na My geluister het, as hulle gelewe het soos Ek wil hê, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ag, as my kinders maar net na My wou luister en doen wat Ek vra! |