Psalms 81:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het Ek hulle oorgegee aan die begeerlikheid van hul eie hart, en hulle het in hul eie planne gewandel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar nee, my volk het nie geluister nie. Israel wou niks van My weet nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar my volk het na my stem nie geluister nie, en Israel was vir My nie gewillig nie. |
| Afrikaans 1983 | “Maar my volk het nie na My geluister nie, Israel wou niks met My te doen hê nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maar my volk het nie na My geluister nie, Israel wou My nie gehoorsaam nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar my volk het nie geluister na My nie, Israel wou My nie hê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar nee, my kinders wou nie luister nie. Hulle het mos beter geweet en die rug vir My gedraai. |