Psalms 81:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland uitgelei het; maak jou mond wyd oop, en Ek sal dit vul. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle mag nie ’n ander god dien, of voor ’n vreemde god buig nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar mag by jou geen vreemde god wees nie, en voor 'n uitlandse god mag jy jou nie neerbuig nie. |
| Afrikaans 1983 | ‘Daar mag vir julle geen ander god wees nie, julle mag voor geen vreemde god neerbuig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar mag by jou nie 'n vreemde god wees nie, jy mag nie voor 'n uitlandse god in aanbidding buig nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie ander gode by julle hê nie, julle moenie buig vir die gode van ander volke nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Moet nooit ander gode aanbid nie. Moenie voor vreemde gode neerbuig nie. |