Psalms 80:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Keer ons terug, o God van die leërskare, en laat U aangesig skyn; en ons sal gered word.
Afrikaans (NLV) 2011 U maak ons tot ’n voorwerp van twis vir ons bure. Ons vyande dryf met ons die spot.
Afrikaans 1933/1953 U het ons 'n voorwerp van stryd gemaak vir ons bure, en ons vyande drywe die spot.
Afrikaans 1983 U laat ons bure teen ons veg, en ons vyande lag oor ons.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het ons 'n bron van stryd gemaak vir ons bure, ons vyande dryf met ons die spot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U laat ons bure met mekaar stry oor wie ons land moet vat, ons vyande lag oor wat met ons gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons is soos ’n bal wat rondgeskop word deur almal rondom ons. Mense baklei met ons. Daardie spul wat niks van ons hou nie, lag ons uit.