Psalms 80:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U voed hulle met die brood van trane; en het hulle in groot mate trane laat drink.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, God die Almagtige, hoe lank sal U kwaad bly ten spyte van u volk se gebede?
Afrikaans 1933/1953 o HERE, God van die leërskare, hoe lank nog rook u toorn by die gebed van u volk?
Afrikaans 1983 Here, almagtige God, hoe lank nog sal U afsydig staan teenoor die gebed van u volk?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, God, Heerser oor alle magte, hoe lank gaan u woede nog smeul teen die gebed van u volk?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, God wat oor alles regeer, hoe lank sal U kwaad bly en nie luister wanneer u volk bid nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, groot God, U is die groot Bevelvoerder oor alles en almal. Hoe lank gaan U nog kwaad bly? U doen niks as u kinders by U hulp vra nie.