Psalms 80:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O HERE, God van die leërskare, hoe lank sal U toornig wees oor die gebed van u volk? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | O God, herstel ons tog! Laat u guns weer oor ons skyn sodat ons gered kan word. |
| Afrikaans 1933/1953 | o God, herstel ons, en laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word! |
| Afrikaans 1983 | Laat dit weer met ons goed gaan, o God, verskyn tog tot ons redding! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | O God, herstel ons; laat skyn die lig van u aangesig, sodat ons verlos kan word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U moet dit weer goed laat gaan met ons, U moet genadig wees en ons red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat dit weer met ons goed gaan. Red ons, God! |