Psalms 80:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Bekeer ons, o God, en laat U aangesig skyn; en ons sal gered word.
Afrikaans (NLV) 2011 aan Efraim, Benjamin en Manasse. Toon ons u magtige krag! Kom tot ons redding!
Afrikaans 1933/1953 Wek u mag op voor Efraim en Benjamin en Manasse, en kom ons te hulp!
Afrikaans 1983 Openbaar u mag aan die stamme Efraim, Benjamin en Manasse, kom help ons tog!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) voor Efraim, Benjamin en Manasse! Laat u mag ontwaak en kom tot ons redding.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet dit wys vir die stamme Efraim, Benjamin en Manasse. U moet wys dat U sterk is, U moet ons kom red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gryp nou in. Help ons uit ons probleme uit. Wys vir u kinders hoe sterk U regtig is. Kom help ons!