Psalms 80:20 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 O Here, God die Almagtige, herstel ons tog. Laat u guns weer oor ons skyn sodat ons gered kan word.
Afrikaans 1983 Here, almagtige God, laat dit weer met ons goed gaan, verskyn tog tot ons redding!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, God, Heerser oor alle magte, herstel ons; laat skyn die lig van u aangesig, sodat ons verlos kan word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, God wat oor alles regeer, U moet weer goed wees vir ons, U moet genadig wees en ons red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, U is die God wat die groot Bevelvoerder is. Sit ons weer op die wenpad. Help ons! Kom tog om ons te red!