Psalms 80:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat U hand wees teen die man van U regterhand, teen die mensekind wat U vir U self sterk gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat dié wat u wingerdstok verbrand en aan stukke gekap het, tot niet gaan wanneer U hulle teregwys.
Afrikaans 1933/1953 Hy is met vuur verbrand, hy is afgekap; vanweë die dreiging van u aangesig kom hulle om.
Afrikaans 1983 Laat dié wat hom soos onkruid verbrand het, deur u oordeel te gronde gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy is met vuur verbrand, afgekap. Laat hulle vergaan weens die bedreiging van u teenwoordigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vyande het die wingerdstok verbrand, hulle het dit afgekap. U moet vir hulle wys dat U kwaad is, U moet hulle laat verdwyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U wingerdplant is aan die brand gesteek. Dis uitgekap. Hulle het dit soos onkruid uitgeroei. Laat hulle nou te gronde gaan.